by HuisStilbaaiAdmin | Jun 7, 2021 | Nuus - Wat gebeur?
Huis Stilbaai neem on 28 Mei afskeid van sr Dané Nagel, ons Verpleegdiensbestuurder. Ons wens haar alles van die beste toe vir haar loopbaan vorentoe en nuwe opwindende uitdagings by die Netcare Blaauwberg Hospitaal. Ons sê graag dankie, vir wat sy vir elke inwoner...
by HuisStilbaaiAdmin | Jun 7, 2021 | Nuus - Algemeen
Huis Stilbaai sal op Dinsdag, 1 Junie, die eerste ouetehuis in Hessequa word waar inwoners teen die Covid virus vaksineer sal wees. Pfizer inentings sal Dinsdag in ons hoof eetsaal toegedien word, en die name van die 85 inwoners wie die inenting wil neem, verskyn op...
by HuisStilbaaiAdmin | May 6, 2021 | Nuus - Algemeen
Ons verwelkom Marie van Heerden, ons Maandbriefie skrywer, wie eersdaags terug sal wees na ‘n heerlike vakansie met familie. Ons hoop Marie sal weer gou haar pen optel om ons op hoogte te hou met nuusbrokkies. Heelwat verskuiwings van woonstelle na kamers het in Maart...
by HuisStilbaaiAdmin | Apr 6, 2021 | Nuus - Wat gebeur?
by HuisStilbaaiAdmin | Mar 31, 2021 | Nuus - Algemeen
Huis Stilbaai se maandbrief stigter en skrywer, Marie van Heerden, is tans op vakansie met familielede en kon dus nie haar gereelde liefdevolle en oplettende kommentaar oor dinge in ons omgewing verskaf nie. Ons wens vir haar alles van die heel mooiste saam met...
Recent Comments