Huis Stilbaai Dienste
Professionele dienste wat jy kan vetrou

Verpleging
Alle dienste wat opgeleide verpleegkunde vereis

Mediese Dienste
– Bloedrukmeting
– Bloed Glukose
– Urien Toetse
– Homoglobien Toetse
– Bloedsuiker Toetse
– Wondsorg
– Bloed Trek
– Inspuitings

Etes
Gebalanseerde maaltye om optimale gesondheid te bevorder

Persoonlike Versorging
Ons stel persoonlike higiëne hoog op die prys. Dinsdae en Woensdae is daar ‘n haarsalon beskikbaar

Skoonmaak Dienste
Vir ‘n gesonde, gelukkige omgewing

Geloof
Middagete Oordenkings, Bybelstudie, Kerkdienste in ons ontspanningssaal

Vervoer
Maandag- en Vrydag oggende verskaf ons vervoer na die dorp

Was en Stryk
Een maal per week was en stryk ons jou klere

Bingo
Dinsdae is dit tyd vir Bingo

Daar vir Jou
Liefde is in oorvloed
* Die kliniek is 5 dae van die week oop vanaf 07:00 tot 12:00