Help Huis Stilbaai
Jou hulp waar dit saak maak
Maak ‘n Verskil
Vrywilligers
Vrywilligers raak betrokke met inkopies vir ons inwoners, besoeke aan dokters, en afhaal van medikasie vir inwoners wat geen familie plaaslik het nie.
Vriende & Familie komitee
Die Vriende & Familie komitee werk deur die jaar aan verskillende projekte om fondse te genereer.