Aansoeke

Akkommodasie en Waglys

Huis Stilbaai Verblyf Opsies

Huis Stilbaai bied akkommodasie aan 136 bejaardes

Verblyf Beskikbaar

Leefregwoonstelle

  • 22 Een slaapkamer woonstelle met die slaapkamer apart
  • 1 Enkelvertrek woonstel (Oopplan)
  • Word gekoop van die Goeie Hoop Behuisings Maatskappy (GHBM)
  • Meer modern as die huurwoonstelle
  • Met noodknoppie aan siekeboeg gekoppel
  • ‘n Heffing per persoon per maand sluit in: Water, 1 hoofmaal per dag, was en stryk van klere een maal per week, skoonmaakdiens een maal per week, kliniekdiens
  • Eletrisiteit word betaal volgens verbruik
  • Die koopsom word in die boedel inbetaal by afsterwe of wanneer daar besluit word om te verhuis of te skuif na die Versorgingsafdeling
  • Motorhuise is te koop teen ‘n leefregprys of indien beskikbaar te huur. Afdakke indien beskikbaar is te huur

Huurwoonstelle

  • 1 Twee slaapkamer woonstel met 2 aparte slaapkamers
  • 10 Een slaapkamer woonstelle vir getroude pare bestaan uit oopplan leefvertrek/kombuis, slaapkamer en badkamer
  • 15 Enkelvertrek woonstelle met ‘n oopplan leef-/
    slaap-/kombuisvertrek met ’n badkamer
  • Met noodknoppie aan siekeboeg gekoppel
  • Die huurbedrag sluit in:  water, elektrisiteit, 1 hoofmaal per dag, was en stryk van klere een maal per week, skoonmaakdiens een maal per week en kliniekdiens
  • Motorhuise is te koop teen ‘n leefregprys of indien beskikbaar te huur. Afdakke indien beskikbaar is te huur

Leefregwoonstelle

  • 22 Een slaapkamer woonstelle met die slaapkamer apart
  • 1 Enkelvertrek woonstel (Oopplan)
  • Word gekoop van die Goeie Hoop Behuisings Maatskappy (GHBM)
  • Meer modern as die huurwoonstelle
  • Met noodknoppie aan siekeboeg gekoppel
  • ‘n Heffing per persoon per maand sluit in: Water, 1 hoofmaal per dag, was en stryk van klere een maal per week, skoonmaakdiens een maal per week, kliniekdiens
  • Eletrisiteit word betaal volgens verbruik
  • Die koopsom word in die boedel inbetaal by afsterwe of wanneer daar besluit word om te verhuis of te skuif na die Versorgingsafdeling
  • Motorhuise is te koop teen ‘n leefregprys of indien beskikbaar te huur. Afdakke indien beskikbaar is te huur

Kamers

  • 24 Enkel kamers
  • 1 Dubbel kamer
  • Hulpverlenings diens (Assisted Living)
  • Met noodknoppie aan siekeboeg gekoppel
  • Die huurbedrag sluit in:  water, elektrisiteit, 3 etes per dag, was en stryk van klere een maal per week, skoonmaakdiens een maal per week en kliniekdiens
  • Motorhuise is te koop teen ‘n leefregprys of indien beskikbaar te huur. Afdakke indien beskikbaar is te huur

Leefregwoonstelle

  • 22 Een slaapkamer woonstelle met die slaapkamer apart
  • 1 Enkelvertrek woonstel (Oopplan)
  • Word gekoop van die Goeie Hoop Behuisings Maatskappy (GHBM)
  • Meer modern as die huurwoonstelle
  • Met noodknoppie aan siekeboeg gekoppel
  • ‘n Heffing per persoon per maand sluit in: Water, 1 hoofmaal per dag, was en stryk van klere een maal per week, skoonmaakdiens een maal per week, kliniekdiens
  • Eletrisiteit word betaal volgens verbruik
  • Die koopsom word in die boedel inbetaal by afsterwe of wanneer daar besluit word om te verhuis of te skuif na die Versorgingsafdeling
  • Motorhuise is te koop teen ‘n leefregprys of indien beskikbaar te huur. Afdakke indien beskikbaar is te huur

Siekeboeg

  • 29 Beddens
  • 1 Noodbed
  • 24 Uur bystand
  • Huur sluit in: water, elektrisiteit,  3 etes per dag, was en stryk van klere een maal per week