Huis Stilbaai se maandbrief stigter en skrywer, Marie van Heerden, is tans op vakansie met familielede en kon dus nie haar gereelde liefdevolle en oplettende kommentaar oor dinge in ons omgewing verskaf nie. Ons wens vir haar alles van die heel mooiste saam met haar geliefdes en sien uit na haar veilige terugkeer.
Besoeke aan inwoners word weer toegelaat weens die huidige afname in Covid-19 infeksie-nommers in ons dorp. Besoektye is vanaf Maandae tot Donderdae tussen 14.30 en 15.30. Elke inwoner word twee besoekers tydens ‘n besoek toegelaat, maar die getal afsprake per inwoner verskil, afhangend van waar die inwoner gelee is, naamlik in die Siekeboeg, gange kamers, of in ‘n woonstel. Elke besoek mag slegs per afspraak plaasvind. Besoekers kan pakkies saambring, en pakkies kan nog steeds op Vrydae voor 11vm by die voordeur afgelaai word. Inwoners mag daagliks van 10.30vm to 11vm in die Siekeboeg kuier.
Daar bestaan ‘n behoefte vir komberse vir hulpbehoewende inwoners in die Benevolent Park ouetehouis in Mosselbaai. Huis Stilbaai inwoners word aangemoedig om kniekombersies van omtrent 120cm x 120cm te brei of te hekel om aan die Benevolent Park inwoners te skenk, voor 28 Mei.
February was an eventful month full of surprises for residents. Among the unexpected treats were:
• freshly baked pizzas as a mid-afternoon snack on an otherwise humdrum weekday, compliments of Feedem;
• delicious chocolate brownies baked by Feedem assistant manager Alicia to round off a first-rate lunch on Valentine’s Day;
• juicy, farm-fresh peaches donated in generous quantities by Stilbaai resident, Bertha Kleinhans;
• a late-afternoon braai, with chicken donated and cooked on the coals by former financial officer Brenda and her family, who also fried wors donated by Stilbaai Slaghuis. Feedem donated the salad and bread. Thanks to Feedem staff who stayed late on a Friday to serve the food.
We deeply appreciate the kindness of everyone concerned. We are also grateful to Tannie Sannie Volschenk for a donation of dried fruit, which the office sold to residents in bags of 500g/R30 each. Proceeds are for the Bazaar fund.
Veels geluk aan die volgende inwoners en Huis Stilbaai werknemers wat in Februarie verjaar: Robert Hogg, Roseline Michaels, Miems Labuschagne, Wilna Beukes, Sannie Volschenk, Opie van Wyk, Magrieta Hill, Hester van Tonder, Soekie Hofman, Rina van der Merwe, Hans de Jager, Nelia Booker, Merenda van der Berg, Piet Hugo, Mercia Badenhorst en Anna Alberts. Afgetrede dominee Hugo, wie 90 geword het, se kinders het genoeg koek en lekkernye verskaf om te verseker dat almal in Huis Stilbaai sy groot dag saam met hom kon vier. Baie dankie ds Hugo en sy gesin!
Die spognuwe 1.5 Toyota Avanza, wat ons ou bussie vervang het, is druk besig om elke Maandag en Dinsdag inkopies vir inwoners van die winkels af hiernatoe te ry. Vrywillige Valerie van Zyl, wat saam met ander vrywilliges vir omtrent 15 jaar die ou bussie elke week bestuur het, se die nuwe Avanza “ry lekker”. Ons bedank vir haar en mede vrywillige, Christine Nel, wie ook die nuwe Avanza bestuur, vir die ure wat hulle opoffer en die moeite wat hulle elke week vir ons doen.
Management called a planning meeting in February to alert residents to upcoming evacuation drills designed to prepare everyone for a quick, calm and effective response, day or night, in the event of a fire or other emergency. Residents of flats will on Wednesday, March 10, be the first to take part in what will become regular evacuation drills for everyone. Two safety experts addressed residents on the need for everyone to familiarise themselves with escape routes and exit points in their sections of the building. Every resident should keep a “handy” bag or backpack ready for quick evacuation, containing a change of clothing and a small blanket, your ID, driving license, cellphone, bank card, cash, medication, medical aid card, keys and a torch.
Die skielike verskynsel van kakkerlakke in Huis Stilbaai is onlangs net so vinnig soos hulle verskyn het, uitgeroei. Vroeg in Februarie het Rentokil Pest Control gif in hoekies en noekies in kamers, woonstelle, die kantore, kombuis, wassery en siekeboeg gespuit. Inwoners sonder yskaste word vriendelik versoek om asseblief nie eetgoed in hulle kamers te stoor nie, want die vesoeking is vir kakkerlakke onweerstaanbaar.
Earlier this month Chris Venter, a retired professor of psychology at the Northwest University, addressed residents on how to adjust our lives to the impact of the Covid-19 pandemic. His message was mainly that our experience in surviving the many crises that we each have lived through in our lifetimes should enable us to get through the Covid crisis as well, if we guard our hearts and minds, replace negative with positive thoughts, and keep faith in God’s promises and mercy, remembering how He has always and will continue to carry us.
Chris’s advice is for each of us in lockdown to stick to a routine we create for ourselves while reaching out to each other: “Never be afraid to try something new. Never stay within the limits of what you know.”
Maureen Marud