by HuisStilbaaiAdmin | Apr 6, 2021 | Nuus - Gesondheid
Ons personeel het die afgelope week hulle Covid 19 inspuiting in George ontvang.
by HuisStilbaaiAdmin | Apr 6, 2021 | Nuus - Wat gebeur?
Met ‘n gebrul wat hoor en sien laat vergaan het, het 37 groot motorfietse Huis Stilbaai laat skud. Die Helpende Hand Bikers Club onder leiding van Corrie van der Westhuizen en Solidariteit Helpende Hand het op Saterdag 15 Februarie ‘n nappy run ten bate...
by HuisStilbaaiAdmin | Apr 6, 2021 | Nuus - Algemeen
Die nuwe bestuurder van Huis Stilbaai glo in ‘n lewe van gee. Karlien Saayman wat sedert Januarie die leisels by die tehuis hou, sê sy wil weet haar harde werk het ‘n verskil in iemand se lewe gemaak. Dié borrelende vrou met die glimlag wat nooit ver weg...
Recent Comments