Aansoeke

Akkommodasie en Waglys

Nuusbrokkies

Nuusbrokkies

Huis Stilbaai neem on 28 Mei afskeid van sr Dané Nagel, ons Verpleegdiensbestuurder. Ons wens haar alles van die beste toe vir haar loopbaan vorentoe en nuwe opwindende uitdagings by die Netcare Blaauwberg Hospitaal. Ons sê graag dankie, vir wat sy vir elke inwoner...
Maandbrief Mei 2021

Maandbrief Mei 2021

Huis Stilbaai sal op Dinsdag, 1 Junie, die eerste ouetehuis in Hessequa word waar inwoners teen die Covid virus vaksineer sal wees. Pfizer inentings sal Dinsdag in ons hoof eetsaal toegedien word, en die name van die 85 inwoners wie die inenting wil neem, verskyn op...
Maandbrief Mei 2021

Maart Nuus 2021

Ons verwelkom Marie van Heerden, ons Maandbriefie skrywer, wie eersdaags terug sal wees na ‘n heerlike vakansie met familie. Ons hoop Marie sal weer gou haar pen optel om ons op hoogte te hou met nuusbrokkies. Heelwat verskuiwings van woonstelle na kamers het in Maart...