Aansoeke

Akkommodasie en Waglys

Dit is bitterkoud en Huis Stilbaai het weer ingespring om te help.

Ons is baie trots op ons inwoners wie 34 komberse geskenk het aan persone wat dit broodnodig het.