Aansoeke

Akkommodasie en Waglys

Huis Stilbaai Nuus September 2022

Huis Stilbaai Nuus Augustus 2022

Liewe Mede-Inwoner Ons het ‘n maand met vele gebeurlikhede beleef en andermaal besef ons weer dat soos die Spreukeskrywer dit stel, ons as mense ons pad kan beplan met menslike insig, maar dis God wat bepaal wat op daardie pad gaan gebeur en ons kan in...
Huis Stilbaai Nuus September 2022

Huis Stilbaai Nuus Julie 2022

Liewe Mede-Inwoner, Dit was ‘n maand met baie beurtkrag, en selfs fase 6 was op die agenda, maar die laaste paar dae was so heerlik sonder enige beurtkrag dat ons sommer ekstra dankbaar daarvoor is. So is ons hele lewe in tye ingedeel wat wissel tussen so baie...
Huis Stilbaai Nuus September 2022

Huis Stilbaai News May 2022

Liewe Mede-Inwoner  Hierdie maand met Moedersdag het vir ons baie mooi herinneringe gebring en ook baie kontak met kinders ver en naby . Ons sê graag dankie aan Maxie wat met dié geleentheid vir ons op so ‘n besonder paslike wyse die portaal versier het. Ook daarna is...