by HuisStilbaaiAdmin | Apr 25, 2024 | Nuus - Algemeen
Huis Stilbaai het in Februarie 2024 die voorreg gehad om van sonkrag te begin gebruik maak as rugsteunkrag vir beurtkrag. Daarby was dit ook tyd vir nuwe deure (wat nie water in laat...
by HuisStilbaaiAdmin | Oct 10, 2023 | Nuus - Algemeen
Vind aangeheg ons Algemene Jaarverslag vir 2023. JAARVERSLAG 2022 2023 270923 Beste Groete, Huis...
by HuisStilbaaiAdmin | Feb 27, 2023 | Nuus - Algemeen
Goeie middag, Ek glo en vertrou dat dit goed gaan. Hier by Huis Stilbaai is ons amper by Herfs en was die afgelope tyd besig met ons begroting vir die finansiële jaar. Ons beplan om hierdie week die losiesverhoging met die inwoners te deel. Ons reël die Basaar vir 1...
by HuisStilbaaiAdmin | Oct 26, 2022 | Nuus - Algemeen
Hiermee Huis Stilbaai se Oktober nuus! Nuusbrief Huis Stilbaai Oct 22...
by HuisStilbaaiAdmin | Oct 26, 2022 | Nuus - Algemeen
Nuusbrief Kinders Oktober 2022...
by HuisStilbaaiAdmin | Oct 3, 2022 | Nuus - Algemeen
Liewe Mede-Inwoner Hierdie maand begin altyd met Lentedag op die eerste en ons het dit begin met ‘n portaal wat soos lente lyk en ‘n heerlike spesiale koekie uit ons kombuis. Soos ek, kan julle seker ook onthou hoe ons as skoolkinders lentedag met wit...
Recent Comments