Huis Stilbaai Donasies
Jou bydrae maak ‘n verskil
Eenmalige Bydrae
Jou Besonderhede is Veilig
PayFast is ontwikkel met dieselfde eise aan veiligheid en prestasie as webwerwe wat gebruik word vir bankdienste en aandeleverhandeling. U aanmelding van U rekening, persoonlike besonderhede en alle geldtransaksies word beveilig met SSL-tegnologie (Secure Socket Layer) met ‘n hoë sekuriteit van 256 bis-enkripsie.
U sensitiewe finansiële inligting (soos krediet- / debietkaartbesonderhede) word nooit aan Huis Stilbaai gestuur nie. U kan dus geld stuur sonder om U finansiële inligting te stuur en U hoef dus nie bekommerd te wees oor die donasie wat U maak nie.